field.jpgsnow.jpgsunset.jpgkobe-meriken-park.jpgcows.jpgpigfield.jpg

Die Ander Kant

Robert Stanford (1806-1877)

 

Die saga van die reaksie van die koloniste teen die regering se plan om sogenaamde gevangenis in die Kaap aan wal te bring word deur baie as voorbeeld van aktivisme en openbare verset voorgehou. Dit is mos lofwaardig en feite word maklik verdraai[1] .

Verset is goed en wel, maar as aktiviste mense opsweep tot barbaarse gedra soos met ‘n hedendaagse vakbond optog, wanneer onskuldiges by geweld betrek word, as die massahisterie uitgebuit word vir sommige tot hulle eie geldelike verryking, is die gedrag ewe krimineel as die kastige oorsaak van die verset. Dit kan dan nie goedgepraat word nie. Dit bly ‘n vlek op die naam van almal wat deelneem[2] .

Read more...

Die Doodstraf

Hallo vriend George,

Jou uitwysing na hoeveel doodsvonnisse die afgelope jare in die VSA omgekeer is weens nuwe forensiese getuienis was interessant. Maar onthou dat dit eerder ’n refleksie op hulle juriestelsel is as wat dit kan dien as demotivering van die doodstraf. Onopgeleide, beïnvloedbare individue vanaf “die straat” sal net nooit hulle eie vooroordele op die agtergrond kan plaas in gevalle waar getuienisse twyfelagtig is nie. Maar “gelukkig” is daar die geleentheid tot appèl en jare is deathrow.

Ook moet mens toegee dat die dramatiese ontwikkeling in forensiese tegnieke (wetenskaplike analitiese tegnieke) grotendeels tot die voordeel van die ongelukkige ter dood veroordeelde siele aangewend kon word,

Read more...

Belief

“Oh, all these “luck” coming your way should be proof that Someone has a plan with you,” Vicki says smiling. “You should have been dead by now...many times over, as I can deduce from your talking. Or is it just all bullshit?” She has a way of winking when she talks pleasantly. It is a habit that adds more meaning to her words. It is sub-text in person.

“ Apart from the amazing things the vet did to save you after you were run over by that crazy women in her adulterous husband’s truck, you have managed countless times to skip the landlords carving knife. Is that not proof to you that things are planned from a Higher Source.” She winks beautifully as is her habit. “Is it not time to think about it, eh?”

Read more...

Ontsnapping 2

Ek vra weer

Kan sprinkane ‘n vuurpyl bou en van die aarde ontsnap?

Kan hulle ooit mobiliseer

om ‘n projek groter as hulself

aan te pak?

 

Read more...

KykNet

KykNET

Vanoggend Solidariteit se Blonde Poppie op KykNET sien perform. Arme Piet met die Keps se logika, insig en realistiese benadering maak geen hond se hare skoner of blonder nie.

Mens, maar sy raak opgewonde oor die betekenis van haar 47,000 handtekeninge uit haar target-gehoor teen die voorgestelde porno-kanaal van DSTV.

Read more...

Copyright 2013-2017 All right reserved - Otto the Pig and a4joomla