sunset.jpgkobe-meriken-park.jpgpigfield.jpgsnow.jpgfield.jpgcows.jpg

Vehicle Accidents

A draft suggestion to modify the statistics - or our behaviour.

Read more...

Rooivleis Storie

Die saak van irrasionaliteit het nou onlangs weer kop uitgesteek onder die opskrif  Rooivleis is nie ‘groen genoeg in Die Burger. ‘n Japanese studie deur Akifumi Ogino toon glo aan dat een kilogram rooivleis veroorsaak meer kweekhuisgasse en ander besoedeling as om ‘drie uur in jou motor rond te ry terwyl al die ligte in jou huis brand’.

Hierdie berig is op 18 Julie die wêreld ingestuur deur die tydskrif New Scientist se verslaggeefster Danielle Fanelli onder die titel Meat is murder on the environment. Die New Scientist berig word opgetel deur al die belangrike nuus netwerke. Sapa-AFP en Ruiters doen hul werk en binne enkele dae vind ‘n Google-soektog na “Akifumi Ogino” & “meat murder” meer as 300 berigte op die internet. Nog ‘n 100 of so artikels tref die oom se naam.

Read more...

Copyright 2013-2017 All right reserved - Otto the Pig and a4joomla