field.jpgkobe-meriken-park.jpgsunset.jpgcows.jpgpigfield.jpgsnow.jpg

Gewere

Otto is ontsteld oor 'n onlangse foto op die net. Hy vers.

 

 

 Kinders met gewere


Stap kordaat deur die strate
Wys hul pere vir die meisies bietjie rof
En onbeskof net minute later
Na die plofslag
halwe polsslag
lê sy in die stof
bietjie dof
bietjie rof
en onbeskof

katswink
geïnsemineer
om n kind met ‘n geweer
te genereer
wat geweld impregneer
met smaad kondoneer

Kinders met gewere
Slenter deur die strate
wys kordaat hul pere
skommel hul vere
om te kloon
bietjie dof

Copyright 2013-2017 All right reserved - Otto the Pig and a4joomla