A new weekHe polishes the screen of his laptop, dusts krummels, dooie motte, K & H van die sleutelbord. Die dêm ding skakel oor in Afrikaans!

 

"Ons gaan nou oor na stemming!"

Is dit hoe die wil van God werk? 299 uit 365 daarvoor, 66 uit 365 daarteen. 81.92% wil, 18.08% wil nie.  ‘n Statistiese verspreiding, nie 365 teen 0 of 0 teen 365 nie. Nee, geen absolute nee of ja. God wil, maar Hy wil ook nie.

Dit illustreer maar net hoe subjektief, menslik en mens gedrewe sulke besluite is. Ons kan alles aan die wil van God oorlaat, maar op nie ou end besluit mense wat hulle wil.

Of luister almal nie ewe goed nie? Of ewe sleg?

Of bestaan daar nie ‘n absolute JA of NEE is nie.

Sou dit nie beter wees as sinodegangers elk ‘n munt sou opskiet? Ewekansig kon alle munte op hul kop staan.

Selfs die onwrikbare Woord besluit met onbepaalde sekerheid.

Joomla templates by a4joomla