Meneer
ek gee hand
vir ‘n sjieling of ‘n bob
fok my vir ’n kroon se loon
 
Ai dankie meneer
ek krepeer
maak soos jy wil, maar maak tog net gou
as die skip kom, staan die manne tou
 
Winter
O God
dis koud hier onder die highway brug
waar vreemdes mekaar blindelings soek


 

~~ miskien moet ek 'n aktivis word.
Beddens met lakens en heaters en pie pot by die kaai installeer – hierdie mense word só verniel.

 

Joomla templates by a4joomla