Hoe sal jy my ooit onthou

as ek al lank verwaaid is

my as deur wind gestrooi

jy nog lank nie koud is

en steeds nog kinders baar

 

Wat sal jy hul durf vertel

van al ons lelie jare

en van ons wonder hel.

 

~~ die idee dat jonk met oud trou om opwinding en kennis oor te dra is so oud soos die berge en n hunkering van baie. Maar in ons beskaafde samelewing kom dit steeds op finansiële vermoë neer.

Joomla templates by a4joomla