Liewe Louise

Ek het hierdie treffende gediggie van iemand anoniem raakgesien en dink jy wil dit dalk ook hoor.

 

First love

Never ever believe that sweet memories die,
Because that's the most terrible, terrible lie!

Just hearing your voice made the years fall away
And I remember it all, like it was yesterday.

I panic and wonder what to say, what to do
To once again hear "I love you!" from you?

BUT, for ever and always in my heart you’ll be,
My tall, dark and handsome, my first love, for me


Eendag mag jy ook ’n spesiale oomblik beleef as jou geliefde van 50-jaar gelede se stem na jou aansweef. Of dalk met die tegnologie van die toekoms driedimensioneel in jou midde verskyn. Sal jy jouself ooit kan voorberei op so ’n ondervinding?

Geniet elke oomblik ten volle, maar wees bedag daarop dat dit nie jou verhoudings waaraan jy jare gewerk het, prysgee vir n onbesonne daad. Moet nie jou bruë verbrand. Eendag het jy hulle dalk nodig.

Met liefde

Jou Oom

Joomla templates by a4joomla