Poem by Otto, he thinks hy verstaan beter en tril van opgewonde

It is Friday. Mr Kane is now donning his bow tie and bowler hat.  Walking stick in hand he enters the hen house:

 

Vrydagaand


Meneer
ek gee hand
vir ‘n sjieling of ‘n bob
fok my vir ’n kroon se loon

Ai dankie meneer
ek krepeer
maak soos jy wil, maar maak tog net gou
as die skip kom, staan die fokkers tou

Winter
O God
dis koud hier onder die highway brug
waar vreemdes mekaar blindelings soek
Vrydag as die ballas roep


Mr Kane is Afrikaans, ‘n ou in disguise, wat die donker poorte van die wêreld (onder) soek.  Van bo, maar meestal van onder. Hy is ‘n vark in sommige se boeke, 'n prins in ander. In werklikheid is hy soos Maximus uit die rolprent Tangled - sal nooit opgee vir iets goed of lekker. Al dra hy soms al sy emosies op sy gesig, beplan hy sy volgende stap versigtig.

Sy intensies bly nooit vermeng met sy emosies.

Joomla templates by a4joomla