Dit sukkel nog maar met die laptop.

Die ding se sleutels spoeg steeds Afrikaans. Bitter kwaad vir die stakers wat meer aandag aan hul pay cheque skenk as die geveg teen ons Taal. Uit die oog, uit die hart vrees dit. Otto oorweeg opgradering na die nuutste Gates-intellektum, maar sit verwonderd en kyk hoe ‘n rympie woord vir woord op die skerm verskyn...

 

RYMPIE

Sannie het 'n plan

en speel met Jannie by die dam

Alles bly tog ongeskonde

want broek aftrek is nog nie sonde

Kaalie en Katoog bekyk mekaar

want eendag sal hul saam baljaar

Dan is hul vir niks meer bang

Sannie kry 'n lam.

 

Is dit hoe n virus lyk? Hy het altyd gewonder. Glad nie n bolletjie met pote. Dit stroom net woorde.

 

“I’ll have to carry on as two persons in one” leen hy woorde van Micheal Learns to Rock se Jascha Richter. Hy klap die verdomde blikbrein gewelddadig toe and shrieks “FRED!”

No one notices that the F’n Ridiculous Electronic Device had lost its Afrikaans voice. Just like that! Three hundred and fifty years of struggle evaporates from memory. He will battle to restore but eventually upgrade to a new Vista machine and all traces of his past will become inaccessible. Forever.

Your handwritten diary takes minutes to burn your history to smoke. Your laptop does ten time the work in an instant. It is gone quicker than you can say GONE. Forever.

And this is no burn-your-bra joke.

 

Joomla templates by a4joomla