-
Tant Mien se Dagboek
Miskien is die ergste ondervinding van die oorlog die trauma van die vroue wat die vernietiging van hul wonings, die plunder en diefstal van hul eiendom eerstehands moes aanskou voor hul weggevoer is na konsentrasiekampe..
-
Die kind moet betaal.
"Gee die kind hier!" Die jong meisie se oë is wit van vrees. Die koue water spoel kort-kort oor haar voete. Sy klou aan haar troefkaart tot oorlewing. Sy skud haar kop wild. Druk die kind net stywer teen haar bors..
-
In Japan
Dink een van die unieke aspekte van menswees is die wye verskeidenheid van interaksies met dinge, diere en mense.
-
Warrelwind mallemeule deur oorsprong en oorsaak.
Eienaardig hoe 'n storie loop. Net so eienaardig soos 'n verveelde mens sy tyd verwyl. Die werklikheid verloop ook nooit so gestruktureerd en planmatig as die geromantiseerde stories van gewilde, begaafde of verwaande skrywers. Dieselfde storie oor en oor...
-
Ware verhaal uit my jeug
Verskillende mense het verskillende gewaarwordinge van gebeurtenisse. Jannie onthou hoe hy met die oppomp paraffienlamp omhoog hardop bid en ek toe magies uit die branders verrys. Hy sweer sy broertjie was nie saam.
-
Storie oor Skisofrenie
Droom het groot plesier daaruit geputom te kyk as die vername man sy stokperdjie beoefen. Agter 'n stuurwiel. In 'n donker steeg...